Sagaría 3:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dag, spreek die Here van die leërskare, sal julle mekaar uitnooi onder die wingerdstok en onder die vyeboom.

Sagaría 3

Sagaría 3:8-10