Romeine 5:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die wet het daar bygekom, sodat die misdaad meer sou word; en waar die sonde meer geword het, het die genade nog meer oorvloedig geword;

Romeine 5

Romeine 5:19-21