Romeine 5:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die Één baie tot regverdiges gestel word.

Romeine 5

Romeine 5:10-21