Romeine 2:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROM is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ’n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge.

Romeine 2

Romeine 2:1-3