Romeine 1:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

mense wat — al ken hulle die verordening van God goed, dat die wat sulke dinge doen, die dood verdien — dié dinge nie alleen self doen nie, maar ook hulle goedkeuring skenk aan die wat dit doen.

Romeine 1

Romeine 1:26-32