Romeine 16:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Groet Andronícus en Júnias, my stamgenote en my medegevangenes, wat in aansien is onder die apostels en reeds voor my in Christus gewees het.

Romeine 16

Romeine 16:6-16