Romeine 11:35-36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

35. Of wie het eers iets aan Hom gegee, dat dit hom vergeld moet word?

36. Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Romeine 11