Romeine 12:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ’n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens.

Romeine 12

Romeine 12:1-7