Romeine 10:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!

Romeine 10

Romeine 10:12-21