Romeine 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek?

Romeine 10

Romeine 10:6-20