Rigters 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die broers van sy moeder al hierdie woorde voor die ore van al die burgers van Sigem oor hom spreek, het hulle hart Abiméleg gevolg; want hulle het gesê: Hy is ons broer.

Rigters 9

Rigters 9:1-11