Spreek tog voor die ore van al die burgers van Sigem: Wat is vir julle beter — dat sewentig man, almal seuns van Jerúbbaäl, oor julle heers, of dat een man oor julle heers? En dink daaraan dat ek julle gebeente en julle vlees is.