Rigters 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die ander een het geantwoord en gesê: Dit is niks anders nie as die swaard van Gídeon, die seun van Joas, die Israeliet; God het die Midianiete en die hele laer in sy hand gegee.

Rigters 7

Rigters 7:12-22