Rigters 6:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop steek die Engel van die Here die punt van die staf wat in sy hand was, uit en raak die vleis en die ongesuurde koeke aan; toe gaan daar vuur op uit die rots en verteer die vleis en die ongesuurde koeke. Intussen het die Engel van die Here verdwyn uit sy oë.

Rigters 6

Rigters 6:14-26