Rigters 6:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Engel van God het vir hom gesê: Neem die vleis en die ongesuurde koeke, en sit dit op hierdie rots neer en gooi die sous daaroor uit. En hy het so gedoen.

Rigters 6

Rigters 6:14-25