Rigters 5:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Deur die venster kyk die moeder van Sísera uit, en sy roep deur die venstertralie: Waarom vertoef sy wa om te kom? Waarom versuim die passe van sy wa-span?

Rigters 5

Rigters 5:18-31