Rigters 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het die Here aangeroep; want hy het negehonderd ysterwaens gehad en die kinders van Israel twintig jaar lank swaar verdruk.

Rigters 4

Rigters 4:1-9