Rigters 3:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe die kinders van Israel die Here aanroep, het die Here ’n verlosser vir die kinders van Israel verwek, wat hulle verlos het: Ótniël, die seun van Kenas, die jonger broer van Kaleb.

Rigters 3

Rigters 3:1-13