Rigters 3:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Gees van die Here het op hom gekom, en hy het Israel gerig en uitgetrek om oorlog te voer; en die Here het Kusan Risatáim, die koning van Aram, in sy hand gegee, sodat hy die oorhand oor Kusan Risatáim gekry het.

Rigters 3

Rigters 3:1-19