Rigters 21:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die kinders van Benjamin het toe so gedoen: hulle het vroue volgens hulle getal weggedra uit die danseresse wat hulle geroof het; en hulle het weggegaan en teruggekeer na hul erfdeel toe, en hulle het die stede opgebou en daarin gewoon.

Rigters 21

Rigters 21:21-25