Rigters 21:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hulle vaders of hulle broers kom om by ons ’n saak te maak, sal ons vir hulle sê: Skenk hulle aan óns, want ons het nie vir elkeen ’n vrou in die oorlog geneem nie. Julle self het hulle mos nie aan hulle gegee nie; in dié geval alleen sou julle skuldig gewees het.

Rigters 21

Rigters 21:19-25