Rigters 20:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ek my byvrou gegryp en haar in stukke verdeel en haar rondgestuur in die hele gebied van die erfdeel van Israel, omdat hulle ’n gruwel en ’n skanddaad in Israel begaan het.

Rigters 20

Rigters 20:1-15