Rigters 20:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die burgers van Gíbea het teen my opgestaan en in vyandskap teen my die huis omsingel in die nag; hulle het gemeen om my dood te maak, en my byvrou het hulle onteer, sodat sy gesterf het.

Rigters 20

Rigters 20:1-6