Rigters 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Na hulle rigters het hulle egter ook nie geluister nie, maar agter ander gode aan gehoereer en hulle daarvoor neergebuig; gou het hulle afgewyk van die weg wat hulle vaders bewandel het in gehoorsaamheid aan die gebooie van die Here: so het hulle nie gedoen nie.

Rigters 2

Rigters 2:16-22