Rigters 19:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hier is my dogter wat ’n jongmeisie is, en sy byvrou; laat ek hulle uitbring, onteer hulle dan en maak met hulle wat goed is in julle oë, maar aan hierdie man mag julle so ’n skanddaad nie begaan nie.

Rigters 19

Rigters 19:21-27