Rigters 19:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop gaan die man, die eienaar van die huis, uit na hulle en sê aan hulle: Nee, my broers, moet tog nie kwaad doen nie, aangesien hierdie man in my huis ingekom het; moet nie hierdie skanddaad begaan nie.

Rigters 19

Rigters 19:21-27