Rigters 16:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die volk hom sien, prys hulle hul god; want hulle het gesê: Ons god het ons vyand en die rinneweerder van ons land, wat ook baie van ons laat sneuwel het, in ons hand gegee.

Rigters 16

Rigters 16:15-26