Rigters 16:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vorste van die Filistyne het vergader om ’n groot offer te bring aan hulle god Dagon en om vrolik te wees; en hulle het gesê: Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee.

Rigters 16

Rigters 16:17-24