Rigters 13:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom die vrou in en spreek met haar man en sê: ’n Man van God het na my gekom, en sy voorkoms was soos die voorkoms van die Engel van God, baie vreeslik; maar ek het Hom nie gevra waar Hy vandaan was nie, en sy naam het hy my nie meegedeel nie.

Rigters 13

Rigters 13:3-16