Want kyk, jy sal swanger word en ’n seun baar, en geen skeermes mag op sy hoof kom nie; want die seun sal van die moederskoot af ’n nasireër van God wees, en hy sal Israel begin verlos uit die hand van die Filistyne.