Rigters 12:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop versamel Jefta al die manne van Gílead om teen Efraim te veg; en die manne van Gílead het Efraim verslaan, omdat hulle gesê het: Julle, Gileadiete, is vlugtelinge van Efraim, in die midde van Efraim en Manasse.

Rigters 12

Rigters 12:1-12