Rigters 12:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe ek sien dat jy nie help nie, het ek my lewe gewaag en deurgetrek na die kinders van Ammon; en die Here het hulle in my hand gegee. Waarom het julle dan vandag teen my opgetrek om teen my oorlog te voer?

Rigters 12

Rigters 12:1-4