Rigters 10:3-5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

3. En ná hom het Jaïr, die Gileadiet, opgetree, en hy het Israel twee-en-twintig jaar lank gerig.

4. En hy het dertig seuns gehad, wat op dertig jong esels gery en dertig stede gehad het; dié word tot vandag toe die Jaïrsdorpe genoem wat in die land Gílead lê.

5. En Jaïr het gesterwe en is in Kamon begrawe.

Rigters 10