Rigters 1:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sébulon het die inwoners van Kitron en die inwoners van Náhalol nie verdrywe nie; sodat die Kanaäniete in sy midde bly woon het; maar hulle het dienspligtig geword.

Rigters 1

Rigters 1:25-36