Rigters 1:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Efraim het die Kanaäniete, die inwoners van Geser, nie verdrywe nie; sodat die Kanaäniete in sy midde in Geser bly woon het.

Rigters 1

Rigters 1:26-35