Psalms 98:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n PSALM. Sing tot eer van die Here ’n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen; sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp.

Psalms 98

Psalms 98:1-5