Psalms 70:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk en in die skande kom.

Psalms 70

Psalms 70:1-5