Psalms 6:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier; met snaarinstrumente; met basstem. ’n Psalm van Dawid.

2. o Here, straf my nie in u toorn nie, en kasty my nie in u grimmigheid nie.

3. Wees my genadig, Here, want ek is verswak; maak my gesond, Here, want my gebeente is verskrik.

Psalms 6