Psalms 6:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees my genadig, Here, want ek is verswak; maak my gesond, Here, want my gebeente is verskrik.

Psalms 6

Psalms 6:1-11