Psalms 57:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier; op die wysie van: „Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ’n Gedig, toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het.

2. Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek skuil totdat die onheil verbygegaan het.

Psalms 57