Psalms 56:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want U het my siel gered van die dood — ja, my voete van struikeling — om te wandel voor die aangesig van God in die lig van die lewe.

Psalms 56

Psalms 56:8-14