Psalms 49:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle binneste gedagte is: hul huise sal vir ewig wees, hul wonings van geslag tot geslag; hulle noem die lande na hul name.

Psalms 49

Psalms 49:2-15