Psalms 49:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hy sien: wyse manne sterwe, die dwaas en die onverstandige kom tesame om en laat hulle vermoë aan ander na.

Psalms 49

Psalms 49:4-20