Psalms 42:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here sal oordag sy goedertierenheid gebied, en in die nag sal sy lied by my wees, ’n gebed tot die God van my lewe.

Psalms 42

Psalms 42:1-12