Psalms 42:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek wil spreek tot God: My rots, waarom vergeet U my? Waarom gaan ek in die rou deur die vyande se verdrukking?

Psalms 42

Psalms 42:7-12