Psalms 40:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U geregtigheid bedek ek nie binne-in my hart nie; van u trou en u heil spreek ek; u goedertierenheid en u trou verberg ek nie vir die groot vergadering nie.

Psalms 40

Psalms 40:7-18