Psalms 32:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) ’n PSALM van Dawid; ’n onderwysing. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.