Psalms 32:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Welgeluksalig is die mens aan wie die Here die ongeregtigheid nie toereken nie en in wie se gees geen bedrog is nie.

Psalms 32

Psalms 32:1-8