4. Want die Here het ’n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.
5. Laat die gunsgenote juig in heerlikheid; laat hulle jubel op hul bedde.
6. Lofverheffinge van God is in hulle keel, en ’n tweesnydende swaard in hulle hand;
7. om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die volke;