Psalms 148:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het ’n horing vir sy volk verhef: ’n roem vir al sy gunsgenote; vir die kinders van Israel, die volk wat naby Hom is. Halleluja!

Psalms 148

Psalms 148:13-14